SFM Allegaartjie van onderhoude

11 May Eric Louw van Mosselbaai Munisiapliteit 3 Mei 2022

12 MIN
Download (4.9 MB)
Die water infrastruktuur van Mosselbaai bestaan ​​uit verskeie rou waterbronne, insluitend die Wolwedansdam, Klipheuweldam en Ernest Robertsondam, asook boorgate. Rouwaterpypleidings vervoer die onbehandelde water na sewe watersuiweringsaanlegte wat deur die munisipale gebied versprei is. Vanaf die verskillende watersuiweringsaanlegte sowel as 'n ontsoutingsaanleg word die behandelde water via 30 pompstasies in 55 reservoirs gepomp.
AF  SOUTH AFRICA