10 Feb 10 Februarie 2022 - Gerhard Marais - GARDEN ROUTE PROFESSIONALS AND CONTRACTORS

11 MIN
Download (4.6 MB)
Gerhard Marais van Garden Route Professionals and Contractors
Ons gesels oor `n nuwe tipe besigheid in die tuin roete en Weskaap. In 'n neutedop wil hulle jou help om besigheid weer 'n plesier te maak en kliënte in staat stel 'n beter ervaring te hê in die proses om professionele dienste te bekom en saam met kontrakteurs wat wettig is te werk. Volg die skakels:https://bit.ly/3f4Xcyz
https://gardenrouteprofessionals.co.za/
AF
SOUTH AFRICA