SFM Allegaartjie van onderhoude

1 Feb Prokureur en arbeidsregkenner Pearl Kupe gesels oor die twee KVBA-beslissings

20 MIN
Download (8.5 MB)
Prokureur en arbeidsregkenner Pearl Kupe gesels oor die twee KVBA-beslissings - die CCMA soos meeste mense dit ken. Sy gaan gesels oor die meriete van die twee sake wat tans in die nuus is en hoekom dit nie bindend is nie. Sy gaan ook gesels oor gisteraand se verklaring van die presidensie oor die verslapping van maatreëls en wat dit beteken vir my en jou uit 'n wetlike oogpunt
AF  SOUTH AFRICA