SFM Allegaartjie van onderhoude

17 Nov Petra en Kallie Sachse - Garden Route 4x4 Expo 12 November 2021

9 MIN
Download (3.8 MB)
Petra & Kallie Sachse Garden Route 4x4 Expo ... 1. Hoeveelste een is dit? 2. Wanneer vind dit plaas? 26 & 27 & 28 November - Vry to So 3. En julle het uitgebrei sedert die vorige twee? 4. Behalwe 4x4's wat anders kan besoekers na uitsien - ons gaan netnou vir Kallie aan die woord stel om ons alles daaroor te vertel: - Hindernisbaan - Legend Runner - Africa Strongman National Championship Sa en So hele dag - Eden Fitness wat die Cross Fit gaan doen.
AF  SOUTH AFRICA