SFM Allegaartjie van onderhoude

28 Oct 28 Oktober 2021 - Danie Acker VFP

12 MIN
Download (5.0 MB)
Danie Acker, VF Plus kandidaat in Wyk 6 Mosselbaai wat Heiderand,Mosselbaai Golf Estate en Village-on-Sea insluit. Vraag 1: Jy sê die VF Plus het in die Wes- en Suid-Kaap nog nooit soveel steungehad soos nou nie. Hoekom sê jy so en hoekom moet mense Maandag vir die VFPlus stem? Vraag 2: Julle opponent sê hulle regeer die dorp goed en dat mense vir hulle moetstem omdat hulle dinge gedoen kry. Wat is jou antwoord daarop? Vraag 3: Kom ons praat bietjie politiek. Die DA sê die keuse in die verkiesing istussen hulle of die ANC. Wat is jou antwoord daarop? Vraag 4: Wat sê jy vir mense wat twyfel? Hoekom moet hulle vir die VF Plus stem? Vraag 5, as daar nog tyd oor is vir ‘n vraag: Jy sê die kiesstelsel bevoordeel die VF Plus as mense slim stem. Wat bedoel jy daarmee?
AF  SOUTH AFRICA