SFM Allegaartjie van onderhoude

27 Oct 27 Oktober 2021 - Burgermeesterskandidaat Ernest Viviers Kaapse Onafhanklikheid Party KOP

15 MIN
Download (6.4 MB)
Kaapse Onafhanklikheid Party KOP - Ernest Viviers 1. Wie is die Kaapse Onafhanklike Party en wat is jou verbintenis met die party? 2.Staan die party in al die munisipaliteite in die Wes-Kaap? 3.Hoe sien die party die ekonomie van die Wes-Kaap? 4. Watter verskil gaan n Kaapse Onafhanklike Party kandidaat na n munisipale raad bring? 5.Watter verskil sou jy verkies word bring as n raadslid? 6. Hoekom moet kiesers vir die Kaapse Onafhanklike Party stem op 1 November?
AF  SOUTH AFRICA