SFM Gesondheid Sake

15 Sep 15 September 2021 -Gesondheidsake met Dr Frank Muller

18 MIN
Download (7.5 MB)
1. Die CDC het onlangs die definisies van twee dinge verander, die een is die definisie van 'n ingeënte persoon, en die ander is die definisie van die entstof self. Hoe raak dit ons? 2. Daar is besondere negatiewe inligting in die media rondom die gebruik van ivermektien 3. Wat van monoclonal anti-bodies wat in hulle in Amerika voorstaan? 4. Dr Frank beantwoord luisteraarsvrae
AF  SOUTH AFRICA