SFM Gesondheid Sake

19 Aug Twee Kante met Johann Schlebusch 18 Augustus 2021

29 MIN
Download (11.9 MB)
Johann Schlebusch se CV: Aptekerswese op PUCHO (NWU) 1964- 1969. Honns B.Sc(Industriele Farmasie) 1970. MPharm (Farmaseutika) 1972. Genoot van die Aptekersvereniging van Suid Afrika 1994 tot tans Nasionale Gesondheidsdepartement: 1972 - 2001: - Senior, Hoof Medisynebeheerbeampte (1972 - 1983) - Registrateur van Medisyne & Sekretaris van Medisynebeheerraad (1983 - 1998) - Direkteur Medisynebeheer en Registrasie (1984 - 2001). PUCHO (NWU) Buitengewone professor in Farmasie Fakulteit 1994 - 2012 Eienaar van Outeniqua Pharma Consulting, George 2002 - 2020
AF  SOUTH AFRICA